| Modulekode | PUB 722 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Hierdie module fokus op die teorie en praktyk van uitgewerybestuur. Aangeleenthede wat aangespreek word, sluit die volgende in: persoonlike vaardighede; algemene bestuursvaardighede; finansiële vaardighede; die ontwikkeling van nuwe produkte; kosteberekening; redaksionele aangeleenthede. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App